Search This Blog

Sunday, 9 July 2017

Perspektief



Wanneer ek my dag met U begin,
is dit asof ek opnuut besin
oor dit wat werklik saak moet maak
en al die dinge wat eintlik nie traak.
U het 'n unieke perspektief
en ek weet U het my baie lief,
daarom vra ek telkens na U wil
en smag dat u Gees my sal vervul.
Elke dag bring nuwe uitdagings
en ek wonder soms oor U vertragings,
maar U hou tyd en mense in U hand
en na alles, is dinge teeds in stand.
Dus, gee ek my lewe aan U oor
en rig my oor om U stem te hoor.
U het my met 'n lewensdoel gemaak
en dis U doel wat vir my saakmaak.
Gee dat my woorde, dade en my dink
sal maak dat ek vir mense soos U klink.

An original poem by Miekie (Marietjie Uys).

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.