Die Bybel se verhale is nie losstaande eenhede nie, maar deurlopende skakels wat saamspan om 'n prentjie te skets van God se verhouding met die mens; 'n tipe legkaart met woorde geteken.
Search This Blog
Saturday, 26 August 2017
Leer van leed
My Vader, kan ek by U leer
van menseleed en hul hartseer,
want in myself is ek beperk,
soek uitkoms in 'n wonderwerk
Maar soms dan moet ons maar daardeur
al maak die goed ons vreeslik seer
want dis hoe ons karakter kry
en van ons selfbelang bevry
Leer my dan dit wat ek moet weet
oor mense-lief en ook hul leed
en gee my dan meer empatie
sodat ek hul nie miskyk nie
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment