Search This Blog

Monday 19 June 2017

Vertrou God


Wees stil en weet God is in beheer,
sit terug en gee Hom nou reeds die eer.
Hy sal jou voet nie laat struikel nie;
jou bewaarder sluimer en slaap nie.
Waarom is jy dan steeds onrustig,
waarom laat jy jou steeds so ontstig?
God het nog nooit enigeen gefaal,
Hy sal ook hierdie keer die paal haal.
Jubel dan in jou beproewingstyd,
want God is saam met jou in hierdie stryd.
Sing lofsange en bring Hom die eer,
moenie dat die hierdie jou siel verteer.
Die muur in jou pad wat so sterk lyk,
vee God vinnig met die grond gelyk.

'n Oorspronklike gedig deur Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.

No comments:

Post a Comment