Search This Blog

Tuesday, 28 February 2017

Teen wie kompeteer jy?


Jeremia 12:5a "As voetsoldate jou moeg hardloop, hoe sal jy teen perde kan hardloop?"
Voel dit vir jou asof die verwagtinge van die lewe te swaar druk? Wanneer jy oefen vir 'n resies, moet jy verby jou pyn en ongemak beweeg as jy jou doel wil bereik. God het nie vir jou gewone dinge in stoor nie. Hy het 'n hoër verwagting van jou lewe. Jy is nie bestem om teen voetgangers mee te ding nie, jy is bestem om teen perde te kompeteer. God sal jou nie roep en jou dan nie toerus nie. Vertrou op God. Hy is in beheer.

Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy the books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
For more crafty ideas and great products, visit A Pretty Talent on Facebook.
Remember to keep nurturing your TALENT for making PRETTY things.
You can subscribe to this blog and receive regular updates by email by simply registering your email address at the top of the current blog.