Die Bybel se verhale is nie losstaande eenhede nie, maar deurlopende skakels wat saamspan om 'n prentjie te skets van God se verhouding met die mens; 'n tipe legkaart met woorde geteken.
Search This Blog
Wednesday, 16 August 2017
God se plan
Vader, U genade is so groot,
tog soek ek steeds na waar ek hoort.
Al gee U mildelik uit U hand,
troos dit nie my mens-verstand
wat sê dat ek 'n huis moet hê
waar ek my veilig kan neerlê.
Tog, sien ek nie die eindstreep nie
en weet nie wat U beraadslaag nie.
Daarom vertrou ek op U raad,
want dit het my nog net gebaat
om nie my eie kop te glo,
maar eerder in U raad van bo.
Ek kan nie sê dis vir my maklik,
tog is en bly ek steeds inskiklik,
om toe te gee aan wat U wil
en my eie kop se dink te stil.
Wat ook al gebeur, O Heer,
dit troos om te weet U’s in beheer.
An original poem by Miekie (Marietjie Uys).
Marietjie Uys (Miekie) is a published author. You can buy my books here:
You can purchase Designs By Miekie 1 here.
Jy kan Kom Ons Teken en Verf Tuinstories hier koop.
Jy kan Kom Ons Kleur Tuinstories In hier koop.
Jy kan Tuinstories hier koop.
You can follow Miekie's daily Bible Study blog, Bybel Legkaart, here in English & Afrikaans.
You may prefer to follow the traveling blog, A Pretty Tourist.
For more crafty ideas and great product reviews, visit A Pretty Talent on Facebook.
If you are in a literary mood, follow Miekie's musings, stories and poetry on A Pretty Author - Miekie.
Remember to keep nurturing your TALENT for making life PRETTY.
You can subscribe to any of these blogs and receive regular updates by email. Simply register your email address at the top of the applicable blog.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment